Description
Salome is lief vir haar Gogo. Vandag gaan hulle laas toe. Oupa het hulp nodig met die plaasdiere. Dis een van die dae Salome se verjaardag en Oupa gee vir haar ‘n hondjie present. Salome besluit om hom Tobie te noem. Maar toe raak Tobie weg. Almal help Salome soek. Sal hulle hom kry?